News
Mon
19
Sep

Brande woed in Oos-Vrystaat

0 Comments | Article by : Landbou.com
 
Vyf brande woed in die Oos-Vrystaat met sowat 9 000 ha wat reeds afgebrand het, aldus die provinsiale departement van landbou, bosbou en visserye. Mnr Malcolm Procter, die departement se adjunkdirekteur van bos- en veldbrandtoesig, sê een van die brande het Sondagaand (18 September 2011) naby Harrismith ontstaan. “Ons het nog nie dié jaar baie brande in dié distrik gehad ná die groot skade wat verlede jaar aangerig is nie. Maar met ‘n wind van ...
Read more
Mon
19
Sep

Weekend fires rage in KZN

0 Comments | Article by : East Coast Radio
 
The province's fire fighters have had their hands full this weekend, as scorching temperatures across KZN resulted in a number of fires flaring up. At least five blazes were reported in areas in the Midlands around Howick, Newcastle & Vryheid. Working on Fire's Thuli Mtsweni says they had 23 firefighting teams on standby after a high fire danger alert was issued for KwaZulu-Natal.   Temperatures in Durban and Pietermaritzburg peaked at 34 and 35 degrees.  ...
Read more
Fri
26
Aug

Noordwes beleef erge brandseisoen

0 Comments | Article by : Landbou.com
 
Een man is dood en ses mense beseer in wat as een van die ergste brandseisoene in Noordwes bestempel word, sê Agri Noordwes. Mnr. Cor van Vuuren sê ’n opname word tans gedoen om te bepaal hoeveel grond weens die afgelope twee dae se brande in die slag gebly het. “Ons verwag dat dit derduisende hektare gaan wees.” Hy sê ’n man is gister dood nadat ’n veldbrand hom in die distrik Lichtenburg oorval het. Vyf mense is in ’n brand in ...
Read more
Fri
26
Aug

Die hel was los

0 Comments | Article by : Volksblad.com
 
STEYNSRUS. – “Die hel was gister hier los. Ek het al baie brande in my lewe help blus, maar ek het goed gesien en beleef wat ek nog nooit beleef het nie.” Dít is die woorde van mnr. Boy Saaiman, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) op Steynsrus, nadat tientalle plase sedert eergister deur erge brande getref is. Ses boere in die distrik het al hul weiveld verloor en nog 11 boere het meer as 60% weiding verloor. Miljoene rande se skade is aang...
Read more
Thu
25
Aug

Winter wildfires claim three lives and destroy property

0 Comments | Article by : Working on Fire
 
Teams of wildland fire fighters from the government funded Working on Fire Programme (WoF) were called to assist at 38 wildfires on Monday, 36 on Tuesday and 36 on Wednesday using their trained “hotshot” teams.  WoF’s Hotshot teams worked alongside partner organizations such as municipalities, conservation authorities and Fire Protection Associations. Roelof Geyser, WoF’s Free State general manager, confirmed a farmworker died while fighting a wildfire n...
Read more